Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Afr
Replies: 3 Views: 886
joe.sa 8.04.08 - 12:40pm
Ahh - lekker om bietjie Afrikaans te sien! *
brompony 9.04.08 - 11:33am
hye welkom joe ja dit is nogal leker ne *
joe.sa 9.04.08 - 11:39am
Thanks vir die welkom.
*dra nostalgies voor* Koud is die windjie en skraal, en koud in die doflig en kaal...
:-D Nee ek joke!!! *
brompony 9.04.08 - 11:46am
hahahaha dit okay ek kan n joke vat mwah *